Nuwe lig val op Khoi-San se komvandaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boesmanjagters vermom as volstruise op ’n waterverfskildery deur Charles Davidson Bell. FOTO: BELL TRUST COLLECTION, UK
Boesmanjagters vermom as volstruise op ’n waterverfskildery deur Charles Davidson Bell. FOTO: BELL TRUST COLLECTION, UK

In ’n era waarin soveel Eerstenasie-afstammelinge hul komvandaan herontdek, dien Andrew Smith se eietydse en toeganklike argeologiese lekkerleesboek ‘First People’ tegelyk as naslaanwerk en hoogs aanbevole handleiding oor die herkoms van dié mense, skryf Kirby van der Merwe.

First People: The Lost History of the Khoisan deur Andrew Smith. Uitgewer: Jonathan Ball. Prys: R250.

Gestel die maan was ’n mini-aarde, kompleet met atmosfeer, fauna, flora en groepies Steentydperk-mense. Om ’n vuurtjie sit ’n paar van hulle in Steentydperk-gewade en tuur die naghemel in waar hulle allerlei eienaardige sterre gewaar wat verbydryf. Hulle krap kop daaroor, doen wat alle mense doen as hulle sin probeer maak, en stippel en verf die verskynsels teen die klipwande van hul rotsskuilings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 129/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 67/3
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 171/8
India 0
Rand - Dollar
16.67
-0.1%
Rand - Pond
20.12
-0.2%
Rand - Euro
16.95
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,769.02
+0.4%
Silwer
19.81
+0.1%
Palladium
2,183.00
+1.8%
Platinum
933.50
+0.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,245
+0.1%
Alle aandele
71,051
+0.1%
Hulpbronne 10
63,699
+0.8%
Industriële 25
87,203
-0.3%
Finansiële 15
16,195
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos