Annie Olivier begin op 1 April in haar nuwe pos as die uitgewershoof van Jonathan Ball. Sy beskou haarself as gelukkig en weet “if all else fails”, is sy steeds ’n ontsaglike harde werker, vertel sy aan AJ Opperman.
“In die boekebedryf is die glas altyd halfvol,” sê Annie Olivier.
Sy geniet dit terdeë om oor haar werk te praat.