Ontslape digter se 70ste gevier met bundel en gedenkprogram

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ontslape digter Patrick J. Petersen word gehuldig met ’n spesiale geleentheid vir wat sy 70ste verjaarsdag sou gewees het en ’n nuwe versamelbundel van sy werk.
Die ontslape digter Patrick J. Petersen word gehuldig met ’n spesiale geleentheid vir wat sy 70ste verjaarsdag sou gewees het en ’n nuwe versamelbundel van sy werk.

’n Huldigingsprogram vir die ontslape digter Patrick J. Petersen, wat vanjaar sy 70ste verjaarsdag sou gevier het, word Vrydagaand om 19:00 by die Historium-konferensiesaal in Esterville in die Paarl aangebied.

Petersen word gereken as ’n kernfiguur vir Afrikaanse skrywers gedurende die 1980’s en 1990’s. Hy het ’n onafhanklike uitgewery bekend as Prog-uitgewers bedryf, wat verskeie versamel- en digbundels die lig laat sien het. Hy was ook ’n stigterslid en eerste voorsitter van die Afrikaanse Skrywersvereniging.

Dit is belangrik dat Petersen se bydrae so erken word, het Hein Willemse, professor in Afrikaans verbonde aan die Universiteit van Pretoria, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos