Organiseerder van Week van de Afrikaanse roman verwerf glorie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ingrid Glorie Foto: Elize Zorgman
Ingrid Glorie Foto: Elize Zorgman

Dit voel soos haar verjaardag, sê Ingrid Glorie, organiseerder van die Week van de Afrikaanse roman, nadat sy die Van Ewijck-stigting se prys vir die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland ontvang het.

Dié jaarlikse prys van R75 000 beloon vorige prestasies.

Glorie, wat voorheen in Suid-Afrika gewoon het, is sedert 2014 die organiseerder van dié Nederlandse fees en sedert 2018 die hooforganiseerder van die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Sy het ook Afrikaanse boeke in Nederlands vertaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos