Oudiovisuele N|uu-woordeboek verskyn vroeg in nuwe jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ouma Katrina Esau (88) het ’n leeueaandeel in die oudiovisuele N|uu-woordeboek. Foto: Argief
Ouma Katrina Esau (88) het ’n leeueaandeel in die oudiovisuele N|uu-woordeboek. Foto: Argief

Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad (Pansat) het bevestig dat hy in Februarie ’n oudiovisuele N|uu-woordeboek gaan uitreik.

Volgens Ntombi Huluhulu, Pansat se kommunikasiebestuurder, is N|uu een van die mees bedreigde tale in Suider-Afrika – die woordeboek is juis daarom ’n “poging om die taal se uitsterwing af te weer”.

Die woordeboek word sedert 2019 in samewerking met Briza Publications en ouma Katrina Esau, een van ’n handvol N|uu-sprekers, geskep. Esau het ’n lang lys N|uu-woorde en -frases opgeneem waarna lesers met behulp van Callfinder-tegnologie kan luister wanneer hulle die woordeboek gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos