Poppe dans en bloed spat

akkreditasie

Jo Nel is ’n welkome nuwe stem op die Afrikaanse misdaad-fiksietoneel, skryf Deborah Steinmair nadat sy dié debuutroman onder oë gehad het.

Die hond wat ophou blaf het deur Jo Nel. Uitgewer: Penguin. Prys: R250.

Izak Hugo is ’n tandarts wat sy werk háát. Hy het bloedige drome van geweld in die spreekkamer: Die beskrywings daarvan is enige leser se nagmerrie, so in die trant van die sadistiese tandarts in Little Shop of Horrors. Sy pasiënte is vervelig en vyandig, soos mnr. Draghoender wat sy jong dogter se gesonde voortande wil laat trek, want “die tande is nie reg nie, dit pla haar”, asook white trash met vrot tande, soos Yolinda van Vuuren.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos