Rapportpryse: Hier is die wenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerda Taljaard het die kykNET-Rapportprys vir fiksie vir haar roman ‘Vier Susters’ ontvang.
Gerda Taljaard het die kykNET-Rapportprys vir fiksie vir haar roman ‘Vier Susters’ ontvang.

Die skrywer Gerda Taljaard se roman Vier Susters, ’n herverbeelding van die plaasroman, het aan haar die kykNET-Rapportprys vir fiksie besorg.

Die uitgewer Nicol Stassen se niefiksieboek Van Humpata tot Upingtonia (Protea Boekhuis), oor die skeibrekers van die Dorslandtrek in die negentiende eeu, het op sy beurt aan hom die kykNET-Rapportprys vir niefiksie besorg.

Die pryse, wat altesaam R1 miljoen beloop, is Saterdagaand op ’n glansgeleentheid in die Mount Nelson-hotel in Kaapstad oorhandig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 88/3
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 129/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.83
-0.2%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,926.50
-0.9%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,552
-0.5%
Alle aandele
74,654
-0.5%
Hulpbronne 10
74,086
-2.5%
Industriële 25
92,097
-0.1%
Finansiële 15
15,549
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos