Roman ‘Eugene’ eindproduk van 20 j. se beplanning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kirby van der Merwe  Foto: Brenda Veldtman
Kirby van der Merwe Foto: Brenda Veldtman

Die joernalis Kirby van der Merwe se tweede roman, Eugene, het in vier maande beslag gekry, maar hy het 20 jaar lank daaraan beplan. Dit handel oor ’n karakter wat die wêreld van skollies en gangsters ken. Hein Willemse het op die KKNK met hom gesels.

Kirby van der Merwe en sy vriendin Ilze le Roux, aan wie sy nuutste roman, Eugene, opgedra is, is stiptelik vir ons afspraak. Met die min voete tydens die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees is dit maklik om hulle raak te sien. Dit is ietsie voor 14:30 by die Oudtshoorn-burgersentrum, maar hulle moet wag totdat ek my inentingsertifikaat kan toon vir die rooi toegangsbandjie. Die eters by die opslaaneetplek het verdaag. Die tafels is leeg en musiek blêr uit groot luidsprekers. Voor die Covid-tussenjare was die plek tot laat saans bedrywig. Baie het intussen verander. Die fontein wat voorheen onder seeppoeier deurgeloop het, is nou ’n stigtelike vetplanttuin.

Van der Merwe is nie ’n man vir ’n lang aanloop nie. As ’n joernalis is hy gewoond aan onderhoude en nadat ons botteltjies water gekoop het en Le Roux vir haar eie afspraak vertrek het, is hy onmiddellik gereed. Maar ons kon mekaar skaars hoor. Met die vergunning van ’n ontvangsdame verskuif ons ons kamp na ’n vergadersaal van die dorpsraad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 8/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 130/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 26/0
Rand - Dollar
16.72
-0.3%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.25
+0.5%
Silwer
19.84
+0.2%
Palladium
2,169.64
+1.2%
Platinum
932.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,397
+0.4%
Alle aandele
71,176
+0.3%
Hulpbronne 10
63,858
+1.0%
Industriële 25
87,496
+0.1%
Finansiële 15
16,167
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos