Roman ’n wekroep oor verkragting

akkreditasie
Martin Steyn
Martin Steyn

Sy derde roman, Swartval, is sy donkerste – en mees persoonlike – oor verkragting as misdaad, sê Martin Steyn aan Elmari Rautenbach, kort nadat sy tweede, Skuldig, vir ’n ATKV-Woordveertjie in die afdeling spanningslektuur benoem is.

Verkragting is ’n tema in jou misdaadfiksie, maar jy is ook op rekord dat jy graag eendag die woordeboek sou wou oopslaan en nié die woord daarin vind nie . . .

Geweld teen vroue is inderdaad ’n sentrale kwessie in al drie my boeke. In Donker spoor word dit hoofsaaklik uit die speurder se oogpunt belig, in Skuldig konsentreer ek meer op die uitwerking wat dit op die slagoffer se naasbestaandes het, en in Swartval op wat dit aan die slagoffer self doen. My jongste verhaal word uit die hoofkarakter se perspektief vertel, wat dit meer persoonlik maak. Dis nie net die geweld/misdaad wat ondersoek word nadat dit gebeur het nie, maar ons beleef dit ook in die hier en nou sáám met die hoofkarakter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
-0.5%
Rand - Pond
20.17
-0.3%
Rand - Euro
16.99
-0.3%
Rand - Aus dollar
10.86
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,764.70
-0.2%
Silwer
23.29
-0.1%
Palladium
2,076.50
+0.1%
Platinum
1,060.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,584
+0.2%
Alle aandele
67,105
+0.1%
Hulpbronne 10
64,784
+0.7%
Industriële 25
84,468
-0.4%
Finansiële 15
14,035
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos