Ronelda Kamfer oor ‘Kompoun’: ‘Al is dinge hóé toxic . . .’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer Ronelda Kamfer het in Oktober verlede jaar haar debuutroman, 'Kompoun', uitgereik. Foto: Gys Hattingh
Die skrywer Ronelda Kamfer het in Oktober verlede jaar haar debuutroman, 'Kompoun', uitgereik. Foto: Gys Hattingh

Toe die skrywer Ronelda Sonnet Kamfer in 2016 die Jan Rabie Marjorie Wallace-skryfbeurs losgeslaan het, was dit nie net ’n lewenslyn vir haar huishouding nie, dit was ook ’n geleentheid om na haar uitgebreide familie in veral die Overberg te kan reis om hul stories op te neem.

“Daai jaar toe ek die beurs gekry het, was dit ons huishouding se worst moment,” vertel die bekroonde skrywer wat in Oktober verlede jaar haar debuutroman, Kompoun, uitgereik het.

Haar skrywer-eggenoot, Nathan Trantraal, het toe net sy werk verloor en hulle kon skaars hul huurgeld vir Desember bekostig, sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 12/0
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 136/6
Pakistan 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 189/10
India 29/0
Rand - Dollar
16.72
-0.3%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,770.25
+0.5%
Silwer
19.84
+0.2%
Palladium
2,169.64
+1.2%
Platinum
932.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,397
+0.4%
Alle aandele
71,176
+0.3%
Hulpbronne 10
63,858
+1.0%
Industriële 25
87,496
+0.1%
Finansiële 15
16,167
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos