Rooney se nuutste is slim – met gebreke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sally Rooney het die boekewêreld verower met haar eerste twee romans, Conversations with Friends (2017) en Normal People (2018), en word tereg ’n fenomeen en nuwe jong ster in die letterkunde genoem. Foto: Kalpesh Lathigra
Sally Rooney het die boekewêreld verower met haar eerste twee romans, Conversations with Friends (2017) en Normal People (2018), en word tereg ’n fenomeen en nuwe jong ster in die letterkunde genoem. Foto: Kalpesh Lathigra

Al het die millenniërskrywer Sally Rooney se derde boek, ‘Beautiful World, Where Are You’, nie dieselfde eenvoudige trefkrag as haar eerste twee topverkopers nie, is dit steeds ’n ‘slim’ (selfs ‘filosofiese’) dog plek-plek gebrekkige roman, meen Loftus Marais.

Beautiful World, Where Are Youdeur Sally Rooney. Uitgewer: Faber & Faber. Prys: R325.

Toe Sally Rooney se nuwe roman op 7 September verskyn het, het 50 boekhandelaars in Londen vroeër oopgemaak. Op ’n weeksdag was daar by sekere winkels al vroeg toue aanhangers wat nie kon wag vir hul eksemplaar van Beautiful World, Where Are You nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.57
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,076.12
-1.5%
Platinum
1,053.48
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos