Rudie en Deon in die pylvak vir boekpryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Rudie van Rensburg se roman ‘Hans gee Herklaas horings’ is op die kortlys vir die Suid-Afrikaanse Boekpryse in die fiksie-kategorie.
Rudie van Rensburg se roman ‘Hans gee Herklaas horings’ is op die kortlys vir die Suid-Afrikaanse Boekpryse in die fiksie-kategorie.

Twee Afrikaanse skrywers is op die kortlys van die Suid-Afrikaanse Boekpryse wat pas bekend gemaak is. Deon Meyer asook Rudie van Rensburg is in die fiksie-kategorie vir hul jongste romans benoem.

Meyer is benoem vir Donkerdrif, ’n bloederige misdaadroman wat die geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido volg in hul ondersoek na ’n student wat verdwyn het. So kom hulle op die spoor van ’n aantreklike, platsak eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, die korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het.

Hans van Kraaienburg, beheerraadslid van Huis Madeliefie, is die hoofkarakter in Van Rensburg se Hans gee vir Herklaas horings. Hans is sat vir almal se klagtes in die ouetehuis en vat die pad na Hermanus waar ’n lekker vakansietjie wag, of so dink hy. Daar aangekom vind hy sy gasheer Herklaas is in die sop en hy moet help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 63/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.02
+0.4%
Silwer
23.95
+3.1%
Palladium
2,091.50
+3.7%
Platinum
1,041.50
+0.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos