Ryk Hattingh: 'Skop teen die reëls is ’n heilige roeping'

akkreditasie

Ryk Hattingh is die wenner van die gesogte kykNET-Rapport-fiksieprys ter waarde van R200 000 vir sy roman Huilboek (Human & Rousseau).

Wanneer het die idee ontstaan om Huilboek te skryf en wat is die verrassendste ding wat jy met die skryfproses geleer het?

Ek kan eers daaraan begin dink om ’n boek te skryf as ek genoeg materiaal het om my mee te omring. Met materiaal bedoel ek my eie skryfsels en dagboekaantekeninge, geannoteerde boeke van ander mense, koerantknipsels, alles wat my weg gekruis en my genoegsaam aangegryp het om die moeite te doen om dit iewers te bêre. Dan, so tussen die stapels en oënskynlike wanorde, begin die boekskryfproses.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos