Skryf ’n wenverhaal

akkreditasie
Die US Woordfees vind van 3 tot 12 Maart in Stellenbosch plaas.
Die US Woordfees vind van 3 tot 12 Maart in Stellenbosch plaas.

Daar is presies twee maande oor voordat inskrywings sluit vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel wat aanstaande jaar by die fees bekend gestel word.

Die Woordfees word van 1 tot 10 Maart 2019 op Stellenbosch gehou.

Danksy ’n ruim borgskap van Du Toitskloof-wyne sal die skrywer van die wenverhaal weer prysgeld van R30 000 in die sak steek, terwyl die skrywers van die nagenoeg 20 ander verhale wat in die bundel opgeneem word, elk R5 000 sal ontvang. Een van die gepubliseerde verhale sal ook met die ondersteuning van kyk­NET vir die Silwerskermfees as kortfliek ontwikkel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos