Smith se kortste ook sy knapste

akkreditasie
Francois Smith afgeneem by die plaashek buite Rouxville wat as inspirasie gedien het vir die slottoneel van sy vorige roman, Die kleinste ramp denkbaar (2020). Dié roman is op die kortlys vir die kykNET-Rapportprys vir fiksie én die Jan Rabie-Rapportprys, waarvan die wenners op 12 September in Rapport aangekondig word. Foto: WILLEM VAN DER BERG VIR PLATTELAND
Francois Smith afgeneem by die plaashek buite Rouxville wat as inspirasie gedien het vir die slottoneel van sy vorige roman, Die kleinste ramp denkbaar (2020). Dié roman is op die kortlys vir die kykNET-Rapportprys vir fiksie én die Jan Rabie-Rapportprys, waarvan die wenners op 12 September in Rapport aangekondig word. Foto: WILLEM VAN DER BERG VIR PLATTELAND

Francois Smith se novelle ‘Die getuienis’ is ’n ambisieuse optekening van ’n gelowige egpaar se wedervaringe op hul sending na Ventershoop en ook ’n kritiese oorvertelling van een van die oerverhale uit die Ou Testament. Jean Meiring meen dié naaswenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd is nie net Smith se kortste boek nie, maar ook sy beste.

Die getuienis deur Francois Smith. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R250.

Retha en Gerbrand – knaend, as haar luim reg lê, haar “bokka” – word deur God opgeroep om die lang pad Ventershoop toe aan te pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos