Op die wêreldwye web word ons op al hoe skrikwekkender wyses ’n rat voor die oë gedraai sónder dat ons daarvan weet of dit agterkom. Vir Theunis Engelbrecht was Christopher Wylie se ‘Mindf*ck’ en Edward Snowden se ‘Permanent Record’ van die belangrikste en ongetwyfeld die onrusbarendste boeke van 2019.
Mindf*ck: Inside Cambridge Analytica’s Plot to Break the World deur Christopher Wylie. Uitgewer: Profile Books. Prys: R305
Permament Record deur Edward Snowden. Uitgewer: Macmillan. Prys: R330.