Só vat skrywer die spoor van Gert Saggiestrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer Marco Botha. Foto: Verskaf
Die skrywer Marco Botha. Foto: Verskaf

Marco Botha is oorgehaal vir ’n tweede roman nadat sy eerste fiktiewe werk, Die spore van Gert Saggiestrap, lesers laat regop sit het.

Gert Saggiestrap gaan oor die Ju/’hoansi, oftewel Boesmans, uit die Omaheke-streek in die noordweste van die Namibiese Kalahari, en word beskryf as “ ’n sensitiewe, outentieke verhaal vol pyn, ontheemdheid en vertwyfeling, maar ook triomf en diepe blydskap en hoop. Dit is terselfdertyd ’n universele verhaal wat ’n relevante blik op die randfigure van ons samelewing bied.”

Vir dié skrywer, wat sy loopbaan as ’n sportverslaggewer begin het, gaan dit egter nie net oor skryf nie – hy wil ook in mense se “goedgaan” belê, hul “juk ligter maak”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,786.37
-0.4%
Silwer
23.92
-0.9%
Palladium
1,983.25
-1.3%
Platinum
1,017.75
-1.4%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,620
-0.7%
Industriële 25
87,147
+0.0%
Finansiële 15
14,027
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos