Spanning so fyn jy sal nooit Rust in vrede

akkreditasie

Moordhuis deur Madelein Rust. Uitgewer: Lapa. Prys: R258. Resensent: Jonathan Amid.

Die resensent het die taak om nie net spesifieke boeke te beoordeel nie, maar moet ook bedag wees op die tendense wat internasionaal en plaaslik posvat. Wat my toenemend as ’n leser van plaaslike misdaadfiksie opval, is die duidelike toename in en gewildheid van misdaadverhale in sowel vorms van die speurverhaal as die spanningsroman of riller in Afrikaans, terwyl die swak verkope van plaaslike Engelse misdaadfiksie klaarblyklik daartoe gelei het, of ten minste ten dele, dat verskeie Engelse skrywers eenvoudig uitgesak het.

Hier dink ’n mens aan Margie Orford, Andrew Brown, Sue Rabie, Michéle ­Rowe, en andere. Ook Diale Tlholwe en Sifiso Mzobe het ’n aantal jare laas gepubliseer. Dit is ook beduidend dat Mike Nicol se vertalings in Afrikaans heelwat beter verkoop volgens die skrywer self as sy oorspronklike Engelse boeke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos