Stemme uniek in misdaadroman

akkreditasie

Ná kennismaking met Dibi Breytenbach se vierde misdaadroman wil ek haar voriges so gou moontlik in die hande kry.

Met ’n sterk maar kwesbare vroulike hoofkarakter wat musiek maak wanneer sy nie met ’n patroon in die loop van haar dienspistool haar werk doen nie, twee uiteenlopende manlike ondersteuners en ’n rits rolspelers wat kleur en geloofwaardigheid aan die storie gee, is die boek vinnig op dreef. Ek is reeds in die eerste twee hoofstukke saam met kaptein Aella O’Malley ingetrek in die Natalse bosveld.

My oë het effens gerek toe ek op die agterblad lees die een sleutelkarakter is ’n Franse speurder, maar as “ingevoerde” buitestander gee hy ’n ekstra dimensie aan die waarneming. Sy karakter is nie só eksoties dat sy plek in die eg Suid-Afrikaanse storielyn onvanpas is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos