Steve se Sluiper is terug: Sidderend! (en swartgallig...)

akkreditasie
Steve Hofmeyr. Foto: Joanne Olivier
Steve Hofmeyr. Foto: Joanne Olivier

Steve Hofmeyr se vervolg op ‘Die onaantasbares’, is ’n donker sprokie en sidderende riller wat sy talente as storieverteller bevestig, maar ook ’n stygend swartgallige houding jeens hierdie land en vasteland weerspieël, skryf Jean Meiring.

Die Lucky Strike deur Steve Hofmeyr. Uitgewer: Zebra Press. Prys: R200

Jou nek tol regsom en jou sinne is in die war wanneer Steve Hofmeyr die kort hoofstukke in sy tweede Sluiper-riller soos koeëls uit ’n Smith & Wesson afvuur.

Ewe vinnig volg hierdie boek, Die Lucky Strike (’n titel deursuur van die ironie), op die hakke van Die onaantasbares, wat laat verlede jaar verskyn het en waarin lesers vir die eerste keer met die naamlose harpsnaar-huurmoordenaar kennis gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
TS Galaxy FC 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.6%
Rand - Pond
21.05
+0.4%
Rand - Euro
17.93
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,786.81
+0.7%
Silwer
22.68
-0.7%
Palladium
1,739.60
-0.2%
Platinum
955.50
+1.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos