Onke Mazibuko se boeiende debuutroman, ‘The Second Verse’, is vermaaklik en dikwels tong in die kies, maar lewer tog ’n belangrike bydrae tot die groter gesprek oor geestesgesondheid, skryf Jonathan Amid.
The Second Verse deur Onke Mazibuko. Uitgewer: Penguin. Prys: R320.