Tussen André se boeke is sy tuis

akkreditasie
Karina in André se biblioteek. Foto: Conrad Bornman
Karina in André se biblioteek. Foto: Conrad Bornman

Toe sy saam met die literêre reus André P. Brink in Suid-Afrika kom woon het, het mense bespiegel of sy dalk ’n ‘gesellin’ of Oos-Europese posbestellingsbruid is. Maar op 27 was haar ontdekking van Brink se wêreld – eers tussen die blaaie van sy boeke, toe as sy bloedjong vrou – vir die Poolse Karina Szczurek haar ‘eerste ware tuiskoms’, skryf Anneke Rautenbach. Die memoires ‘The Fifth Mrs Brink’ vertel dié liefdesverhaal. 

Omtrent vyf maande ná André P. Brink se dood het sy jong weduwee, Karina Szczurek, Kate Atkinson se eerste roman in sy biblioteek ontdek. Nie net was dit duidelik gelees nie, maar daar was ook aantekeninge, fyn en in potlood, in sy handskrif.

“With trembling fingertips I traced his comments in the novel,” skryf sy in haar memoires, The Fifth Mrs Brink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.18
+0.6%
Rand - Pond
21.58
-0.1%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,794.43
+0.0%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,796.36
+2.6%
Platinum
962.28
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos