Van haglikheid en van hoop

akkreditasie

Jaco Fouché se ‘Simoelégri’, wenner van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd vroeër vanjaar, is inhoudelik en stilisties dalk nie so meesterlik soos sy vorige roman, ‘Aanspreeklikheid’, nie, maar dit bied wel ’n fassinerende uitsig op die toekoms waarin die minstes in ’n samelewing hulle verweer teen ’n krisis van apokaliptiese omvang, skryf Louise Viljoen.

Simoelégri deur Jaco Fouché. Uitgewer: Human & Rousseau. Prys: R260.

Die aanvangsin in Jaco Fouché se roman Simoelégri, wenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd vroeër vanjaar, is sowel liries as informatief: “Wanneer ek nie soos ’n man redeneer en my lot in die lewe herbeplan nie, werk ek aan ’n dans, iets wat ek hier in die vertrek bo die kerk doen, tussen my konkavuurtjie en die boeke oor die kerkstigters en emansipasie wat ek tog wil hou. Vir ingeval. Vir ingeval.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,784.47
-0.5%
Silwer
22.84
-1.4%
Palladium
1,796.50
+2.6%
Platinum
966.72
+1.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos