‘Vergete’ Engelse gedigte van Olga Kirsch uitgegee

akkreditasie
Die Joodse digter Olga Kirsch het verskeie Afrikaanse bundels gepubliseer.
Die Joodse digter Olga Kirsch het verskeie Afrikaanse bundels gepubliseer.

Meer as 100 ongepubliseerde Engelse gedigte van die digter Olga Kirsch, wat hoofsaaklik in Afrikaans gepubliseer het en meer as 20 jaar gelede dood is, word eersdaags in ’n bundel uitgereik.

Olga Kirsch – Her English Poetry bevat verse wat nog meer outobiografies is as haar Afrikaanse verse met die fokus op die wel en wee van die Jode en op Sionisme.

Die bundel is deur dr. Egonne Roth, haar biograaf, saamgestel en word deur Naledi uitgegee. Die bekroonde digter Antjie Krog het die voorwoord geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos