Vier geslagte se verhaal ontstel én bring hoop

akkreditasie

Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis. Uitgewer: Lapa. Prys: R270. Resensent: ­Riette Rust.

Hans du Plessis se jongste roman, Drie vroue en ’n meisie, speel ná die Anglo-Boereoorlog af tussen die delwerye van Miersehoop in die Noordwes-Hoëveld, en vertel die familiegeskiedenis van vier geslagte vroue. Diskriminasie teen nie-Afrikaanssprekendes en joiners vier hoogty, en hoewel apartheid nog nie in die wetboek is nie, word die stelsel reeds deur sommige toegepas.

Dit is asof Du Plessis se fiksionele plot die geskiedenis vermenslik, en selfs lesers wat nie veel ooghare vir historiese romans het nie, kan gerus dié een nader trek. Die karakters is lewensgetrou en sorg vir holderstebolder-emosies, en die skrywer se pen is deurentyd in deernis gedoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos