KYK WEER | Wilna Adriaanse gesels oor haar nuwe roman

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Kyk weer na Tafelberg en Netwerk24 se aanlyn gesprek oor 'Vlug' deur Wilna Adriaanse. Jonathan Amid het met haar oor die boek gesels.

Vlug is ’n boeiende roman, propvol spanning en intrige, asook die meesleurende karakterverhoudinge waarvoor Wilna Adriaanse so bekend is.

Teken in op Netwerk24.com of laai die app af.

Meer oor die boek

Ná ’n groot persoonlike tragedie in Suid-Afrika beland die veearts Milla Roux by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit word vir haar ’n toevlugsoord, en sy stort hart en siel in haar werk. Sy glo hulle kan ’n wesenlike verskil maak in die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle drasties krimp.

Wanneer skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele omgewing ’n gevaarsone maak, is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur. ’n Gewonde Milla moet met drie klein sjimpansee-wesies op die vlug slaan, vergesel deur die enigmatiese Graham Saunders van Médecins Sans Frontières wat van sy eie problematiese verlede probeer ontsnap . . .

Wilna Adriaanse het op Dinsdag 23 November op Netwerk24 met Jonathan Amid gesels oor haar nuwe boek, 'Vlug'.

Bestel Vlug (Tafelberg) deur Wilna Adriaanse by goeie boek- en aanlyn winkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar.

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 35/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+0.3%
Rand - Pond
21.07
+0.5%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,773.16
+0.3%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,842.00
+3.2%
Platinum
943.50
+0.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,702
+0.2%
Alle aandele
71,188
+0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.3%
Industriële 25
94,004
+0.4%
Finansiële 15
14,009
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos