Tafelberg en Netwerk24 bied aan: ’n Aanlyn gesprek oor Moord op Stellenbosch deur Julian Jansen. Susan Booyens het met die skrywer gesels.
Die gesprek is op Donderdag 29 September op Netwerk24 uitgesaai en is gratis vir intekenare. Teken in op Netwerk24.com of laai die app af.
Meer oor die boek