Akteur dok op wat lieg oor rasaanval

akkreditasie
Jussie Smollett Dinsdag buite die George N, Leighton-strafhof in Chicago, Illinois, nadat die klagte teen hom teruggetrek is. Foto: Getty Images
Jussie Smollett Dinsdag buite die George N, Leighton-strafhof in Chicago, Illinois, nadat die klagte teen hom teruggetrek is. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse akteur Jussie Smollett, wat glo ’n sogenaamd “rassistiese en homofobiese” aanranding op homself georkestreer het, moet meer as R1,8 miljoen opdok omdat hy die polisie in Chicago se tyd met sy beweerde fopklag gemors het.

Smollett (36) is in Januarie polisie toe met ’n storie dat hy buite sy woonstel aangeval is deur twee gemaskerde mans wat op hom geskree het: “This is MAGA country!” Dit sou ’n verwysing wees na pres. Donald Trump se slagspreuk “Make America Great Again”.

Die aanvallers het toe volgens Smollett ’n “vloeistof” oor hom uitgegooi en ’n lus om sy nek gesit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.56
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,851.59
+0.5%
Silwer
23.93
-0.2%
Palladium
2,198.28
+2.4%
Platinum
1,033.79
+0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos