Al die foto’s: Kate, Raducanu meet kragte op baan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Catherine, hertogin van Cambridge, het Vrydag uiteindelik ’n kans gekry om die tennissensasie Emma Raducanu te ontmoet en saam met haar tennis te speel.  Foto: Getty Images
Catherine, hertogin van Cambridge, het Vrydag uiteindelik ’n kans gekry om die tennissensasie Emma Raducanu te ontmoet en saam met haar tennis te speel. Foto: Getty Images

Dit was ’n kishou soos min! Catherine, hertogin van Cambridge, kon Vrydag saam met die tennisster Emma Raducanu speel.

Die hertogin het dié wenner van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi Vrydag by die LTA-tennissentrum verwelkom saam met Joe Salisbury, ’n Brits Amerikaanse Ope-dubbelskampioen, en Alfie Hewett en Gordon Reid, twee sterre van die afgelope Olimpiese Paralimpiese Spele in Tokio.

Raducanu, wenner van die Amerika Ope, is nie net deur koningin Elizabeth met haar prestasie op sosiale media gelukgewens nie, maar ook deur Catherine, wat ná Raducanu se oorwinning teen Leylah Fernandez gesê het sy wil haar graag ontmoet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos