Andrew en Epstein: ‘Net een van ons praat die waarheid’

akkreditasie
Virginia Roberts Giuffre met ’n foto van haar toe sy 17 jaar oud was. Foto: Getty Images
Virginia Roberts Giuffre met ’n foto van haar toe sy 17 jaar oud was. Foto: Getty Images

“Hy weet wat gebeur het. Ek weet wat gebeur het. En daar is net een van ons wat die waarheid praat.”

Met dié woorde van Victoria Roberts Giuffre het die BBC Donderdag sy reklame vir The Prince and the Epstein Scandal ingelei.

Dié uur lange program word eerskomende Maandag uitgesaai en sal die soeklig opnuut op die vriendskap van prins Andrew en die miljoenêr-pedofiel Jeffrey Epstein plaas skaars twee weke nadat Andrew klaaglik misluk het om sy kant van die saak te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.16
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,152.54
-0.3%
Platinum
910.73
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos