Bea straal ondanks storms om pa Andrew se kop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Prinses Beatrice met haar besoek aan die hospies vir kinders. Foto: Facebook/Forget Me Not Children’s Hospice
Prinses Beatrice met haar besoek aan die hospies vir kinders. Foto: Facebook/Forget Me Not Children’s Hospice

’n Stralende prinses Beatrice gaan ondanks die stormwolke om die kop van haar pa, prins Andrew, steeds voort met haar liefdadigheidswerk.

Die 33-jarige prinses, wat in die Britse herfs haar en haar Italiaanse aristokraat-man, Edoardo Mapelli Mozzi, se eersteling verwag, het verlede week ’n tydkapsule by die Forget Me Not-liefdadigheidsorganisasie se Russell House-hospies vir kinders in Huddersfield, Engeland, begrawe.

Met haar hande om haar swanger maag het sy glimlaggend met ouers, kinders en personeellede van die hospies gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos