Bouwer Bosch praat oor ‘2de kans’ met Afrikaanse sangeres

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangers Bouwer Bosch en Lucinda Neethling, wat al naby aan twee en ’n half jaar ’n paartjie is. Foto: Instagram/Lucinda Neethling
Die sangers Bouwer Bosch en Lucinda Neethling, wat al naby aan twee en ’n half jaar ’n paartjie is. Foto: Instagram/Lucinda Neethling

Die bekende sanger en TV-aanbieder Bouwer Bosch het weer liefde gevind, dié keer by die hoofsanger van die Afrikaanse rockgroep Die Melktert Kommissie.

Bouwer en Lucinda Neethling, wat ook ’n liedjieskrywer en sketskunstenaar is, is al ongeveer twee en ’n half jaar ’n paartjie, maar het onlangs vir die eerste keer hul romanse met die wêreld gedeel.

Die twee sê hulle beskou dit as ’n tweede kans omdat hulle albei voorheen getroud was – Bouwer met die Afrikaanse aktrise en TV-persoonlikheid Leandie du Randt, en Lucinda met die rolprentmaker Stephan Neethling. Intussen het Stephan en Leandie mekaar ook gevind en is ook ’n paartjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 60/2
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 84/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.31
+0.8%
Rand - Euro
18.28
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,798.57
-0.3%
Silwer
22.64
-0.5%
Palladium
1,918.00
-1.4%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,324
-0.8%
Alle aandele
74,454
-0.8%
Hulpbronne 10
73,787
-2.9%
Industriële 25
91,885
-0.3%
Finansiële 15
15,487
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos