Bretman Rock eerste gay man op ‘Playboy’ se voorblad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bretman Rock op die voorblad van die nuutste Playboy-glanstydskrif. Foto: Playboy-Twitter-blad
Bretman Rock op die voorblad van die nuutste Playboy-glanstydskrif. Foto: Playboy-Twitter-blad

Bretman Rock het geskiedenis gemaak deur die eerste homoseksuele man te word wat op die voorblad van die Amerikaanse glanstydskrif Playboy verskyn.

CNN berig dié 23-jarige Filippynse sosiale media-beïnvloeder, wat eers bekendheid verwerf het op YouTube met sy grimeerlesse voordat hy sy eie MTV-program begin het, verskyn op die voorblad van die tydskrif se digitale weergawe vir Oktober.

Rock poseer kompleet met hasie-ore, ’n strikdas, ’n swart korset, kouse en platformskoene. In ander foto’s is sy lippe met edelstene versier en dra hy swart handskoene van fluweel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.61
-0.5%
Silwer
22.87
-1.3%
Palladium
1,794.00
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos