Deel

Brooke Shields oor ‘die soen’ in ‘Pretty Baby’ toe sy 11 was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise en model Brooke Shields.  Foto: Arturo Holmes/WireImage/Getty Images
Die aktrise en model Brooke Shields. Foto: Arturo Holmes/WireImage/Getty Images

Die aktrise en model Brooke Shields sê sy sou nooit toelaat dat haar kinders aan die “pornografie” deelneem waaraan sy as ’n kinderster deur haar ma blootgestel is nie.

Die Daily Mail berig die aktrise was net 11 jaar oud toe sy gedwing is om Keith Carradine, toe 27, verleidelik te soen in die fliek Pretty Baby (1978), waarin sy die rol van ’n prostituut vertolk het. 

Shields (57) sê sy sukkel om te verstaan hoekom haar ma, Toni Shields, nie ingegryp het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos