Charlene se 2-ling ‘mis hul mamma’ wyl sy in kliniek herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Jacques, prins Albert en prinses Gabriella Vrydag by die Pienk Paleis in Monaco.  Foto: Reuters
Prins Jacques, prins Albert en prinses Gabriella Vrydag by die Pienk Paleis in Monaco. Foto: Reuters

Die Monegaskiese tweeling van prins Albert en prinses Charlene het Vrydag seker gemaak hul ma weet hulle mis haar.

Charlene, wat verlede week ná amper ses maande in Suid-Afrika na Monaco teruggekeer het, word tans in ’n kliniek buite Monaco behandel, het Albert Vrydag in ’n eksklusiewe onderhoud met People gesê.

Hy en Charlene het Dinsdag in ’n gesamentlike verklaring bekend gemaak dat sy weens “erge uitputting” nie die viering van die vorstedom se nasionale dag Vrydag sou bywoon nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos