Deel

Daniel Craig kry sy eie ster tussen Hollywood se legendes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel Craig word in 'No Time to Die' vir die laaste keer as James Bond gesien. Foto: Universal Pictures
Daniel Craig word in 'No Time to Die' vir die laaste keer as James Bond gesien. Foto: Universal Pictures

Daniel Craig het uiteindelik Woensdag sy ster op die Hollywood Walk of Fame gekry – enkele dae voordat sy jongste James Bond-fliek in Amerika begin wys.

Dié fliek, No Time to Die, is die vyfde waarin hy die rol vertolk van die Britse spioen James Bond, en ook die laaste van dié rolle wat hom 15 jaar besig gehou het.

Sy ster is geplaas langs dié van Roger Moore, die man wat tussen 1973 en 1985 in die rol van James Bond was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
0.0%
Alle aandele
76,603
0.0%
Hulpbronne 10
69,348
0.0%
Industriële 25
103,842
0.0%
Finansiële 15
14,979
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos