Demi-Leigh kuier in SA – en heel eerste eet sy braaivleis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skoonheidskoningin Demi-Leigh Tebow (Nel-Peters) saam met haar pa, Bennie Peters, en stiefma, Elzabe. Foto: Instagram/Bennie Peters
Die skoonheidskoningin Demi-Leigh Tebow (Nel-Peters) saam met haar pa, Bennie Peters, en stiefma, Elzabe. Foto: Instagram/Bennie Peters

Die voormalige Mej. Heelal Demi-Leigh Tebow (née Nel-Peters), was net te laat op tuisbodem vir die Mej. Suid-Afrika-kompetisie, maar meer as betyds vir ’n braai.

Dié skoonheidskoningin van Sedgefield in die Wes-Kaap, wat nou permanent in Florida in die VSA woon, kuier by haar ouers in Suid-Afrika.

Een van die heel eerste dinge wat sy gedoen het nadat sy by die huis gekom het, is om aan ’n gebraaide tjoppie te smul. Dit blyk manlief Tim moes by die huis bly.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 148/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos