Deon Meyer trou met sy ‘flying Marianne’

akkreditasie
Deon Meyer en Marianne Vorster op hul troue Saterdag. Dis nie bekend waar hulle getroud is nie. Foto: Instagram
Deon Meyer en Marianne Vorster op hul troue Saterdag. Dis nie bekend waar hulle getroud is nie. Foto: Instagram

Deon Meyer, bobaas-misdaadskrywer, is Saterdag met die kunstenaar Marianne Vorster getroud.

Hulle het in Julie verlede jaar op Meyer se 60ste verjaardag in die Franse stad Bordeaux verloof geraak. Dis ook die stad waar dele van sy jongste treffer, Prooi, afspeel.

Meyer het Saterdagmiddag bevestig hy en Marianne (48) is getroud, maar hy wou nie meer besonderhede bekend maak nie. “Ons sal dalk oor ’n week of wat foto’s uitreik.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.71
+0.6%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,786.87
-0.2%
Silwer
20.31
+0.0%
Palladium
2,253.50
-1.6%
Platinum
951.00
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,131
-0.8%
Alle aandele
70,834
-0.6%
Hulpbronne 10
64,136
-2.6%
Industriële 25
86,752
-0.4%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos