Deel

Diana se broerskind laat koppe draai

akkreditasie
Lady Kitty Spencer by die New York-modeweek. Foto: Getty images
Lady Kitty Spencer by die New York-modeweek. Foto: Getty images

Sy het in Constantia in Kaapstad in die Wes-Kaap grootgeword, haar ma was ’n bekende model en haar pa is die broer van die ontslape Diana, prinses van Wallis. Lady Kitty Spencer woon deesdae in Londen, maar sy steel die kollig by modeweke van Milaan tot in New York.

Dié oudste dogter van graaf Charles Spencer en sy eerste vrou, Victoria Aitken, het in 1995 saam met haar familie na Suid-Afrika getrek. Toe haar ouers skei, het sy saam met haar ma en broers en susters in Suid-Afrika agtergebly. Vakansies het sy by haar pa in Engeland op die Althorpe-landgoed, die tuiste van die Spencers, deurgebring.

Kitty het aan die private skool Reddam House gematrikuleer en aan die Universiteit van Kaapstad gestudeer. Sy het ná haar studie aan die UK ook ’n meestersgraad in luukse handelsmerke aan die Regent-Universiteit in Londen verwerf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 337/4
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 0
Montpellier 7
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 84/10
Sierra Leone (w) 84/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos