Dís hoekom prins Philip se testament privaat bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Prins Philip, wat in April dood is twee maande voor sy 100ste verjaardag, se testament word geheim gehou soos die gebruik met lede van die Britse koninklike familie is. Foto: Getty Images
Prins Philip, wat in April dood is twee maande voor sy 100ste verjaardag, se testament word geheim gehou soos die gebruik met lede van die Britse koninklike familie is. Foto: Getty Images

Die testament van prins Philip, ontslape eggenoot van koningin Elizabeth, moet vir 90 jaar geheim bly om die waardigheid van koningin Elizabeth te bewaar.

Die 99-jarige prins, wat in April vanjaar oorlede is, se testament word volgens twee koninklike kommentators nie geheim gehou nie, maar bloot privaat, soos wat gebruik bepaal.

Die president van die gesinsafdeling van die hooggeregshof het die afgelope week beslis dat die prins se testament vir 90 jaar privaat gehou sal word om die waardigheid van die koningin te beskerm. Sy testament sal ook nie eens ná dié tydperk openbaar gemaak word nie, het regter sir Andrew McFarlane Donderdag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos