‘Dit gaan goed,’ sê sangeres Lira ná beroerte

akkreditasie
Lira
Lira

Die sangeres Lira (43), wat in April ’n beroerte in Duitsland gehad het, het Vrydag op sosiale media laat weet sy maak daagliks goeie vordering.

Die beroerte het haar spraak aangetas en sy skryf op Facebook dit sal tyd neem om op haar herstel te fokus.

“Liewe familie, dankie vir jul oorweldigende liefde, ondersteuning en gebede. Ek herstel goed. Fisiek is ek nie geraak nie, ek is sterk en gesond. Hou asseblief aan bid. #LetThereBeLight.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.73
-1.2%
Rand - Pond
19.95
-0.9%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,761.85
-0.2%
Silwer
19.17
-0.2%
Palladium
1,950.50
+0.6%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,949
+1.7%
Alle aandele
66,026
+1.6%
Hulpbronne 10
61,386
+3.3%
Industriële 25
81,406
+1.3%
Finansiële 15
14,419
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos