Die Foo Fighters het Saterdagoggend bekend gemaak dat sy tromspeler, Taylor Hawkins (50), dood is.
Die rockgroep het nie bekend gemaak waaraan Hawkins dood is nie, maar sê op hul amptelike Twitter-blad dat Hawkins se familie platgeslaan is deur sy afsterwe.
“Sy musiekgees en aansteeklike lag sal by ons almal bly voortleef.