Harry en Meghan glo terug in VSA ‘sonder vredesooreenkoms’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins William en prinses Kate (voor) met prins Harry en Meghan Markle Maandag tydens koningin Elizabeth se begrafnisdiens. Foto: Getty Images
Prins William en prinses Kate (voor) met prins Harry en Meghan Markle Maandag tydens koningin Elizabeth se begrafnisdiens. Foto: Getty Images

Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, is glo terug in Los Angeles sonder dat ’n “vredesooreenkoms” met koning Charles en prins William bereik is.

Volgens Meghan se vriendin, die televisie-aanbieder Gayle King, is die “beroering” wat deur Megxit (Meghan en Harry se bedanking as werkende senior koninklikes) en die paartjie se onderhoud met Oprah Winfrey veroorsaak is, nog nie opgelos nie, berig Daily Mail

King was ook Maandag in Londen vir koningin Elizabeth se begrafnis. Sy het ná die begrafnis buite die Westminster-abdy gesê “daar was pogings aan albei kante . . . om dinge min of meer reg te maak”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos