Harry hét miljoene by Charles gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meghan, hertogin van Sussex, en prins Harry met een van hul laaste openbare verpligtinge in Londen verlede jaar voordat hulle hulle permanent in Amerika gevestig het. Foto: Getty Images
Meghan, hertogin van Sussex, en prins Harry met een van hul laaste openbare verpligtinge in Londen verlede jaar voordat hulle hulle permanent in Amerika gevestig het. Foto: Getty Images

Prins Harry is nie finansieel aan sy eie lot oorgelaat toe hy besluit het om as ’n senior koninklike terug te staan nie. Sy aantyging dat hy en sy gesin slegs danksy die erflating van sy ma, Diana, ontslape prinses van Wallis, met hul nuwe lewe in Amerika kon begin, word weerspreek in die finansiële state van sy pa, prins Charles, wat pas bekend gemaak is.

Die state toon dat Charles sy jongste seun met ’n “beduidende” bedrag gehelp het toe Harry en sy vrou, Meghan, hertogin van Sussex, besluit het om die Britse koningshuis vaarwel toe te roep.

Hoewel die presiese bedrag nie bekend is nie, het ’n senior woordvoerder van Clarence House (Charles se huishouding) in ’n verklaring gesê: “Soos almal kan onthou, het die hertog en hertogin (van Sussex) in Januarie 2020 aangekondig hulle gaan nie meer vir die koninklike familie werk nie, en die hertog het gesê hulle gaan werk om finansieel onafhanklik te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos