Om daagliks te stort is blykbaar nie vir almal nie! Minstens nie vir dié Hollywood-ster nie.
Die akteur Jake Gyllenhaal (40) het erken dat hy nie eintlik ’n voorstander van die hele bad-ding is nie.
Volgens People vind Gyllenhaal dit “al hoe meer” onnodig om te stort of bad.