‘John Lennon die rede vir Beatles se einde’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Paul McCartney (links) en John Lennon toe hulle lid was van die treffergroep The Beatles. Foto: Getty Images
Paul McCartney (links) en John Lennon toe hulle lid was van die treffergroep The Beatles. Foto: Getty Images

Hy was nie verantwoordelik vir die einde van The Beatles nie. Dit was John Lennon se toedoen.

So sê sir Paul McCartney oor The Beatles se einde as ’n popgroep meer as 50 jaar gelede. Jare lank is McCartney verantwoordelik gehou daarvoor.

“Ek het nie die breuk aangehits nie. Dit was onse Johnny,” het McCartney in ’n onderhoud met BBC Radio gesê. “John het eendag in ’n vertrek ingestap en gesê: ‘Ek verlaat The Beatles.’ Dit is aanhitsing, nie waar nie?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos