Karlien deel skattige foto van Elah

akkreditasie
Die foto van Elah wat Karlien van Jaarsveld op Instagram geplaas het. Foto: Instagram
Die foto van Elah wat Karlien van Jaarsveld op Instagram geplaas het. Foto: Instagram

Nadat die sangeres Karlien van Jaarsveld se 15 maande oue dogter, Elah, uit die hospitaal ontslaan is, lyk die kleuter se gesiggie weer vrolik. Sy het ’n kleurvolle rok en wollerige skoene aan en glimlag vir die kamera.

Elah is op 6 Februarie uit die hospitaal ontslaan nadat ’n ernstige operasie afgestel is. Trombose van die poortaar is by haar gediagnoseer, wat veroorsaak dat ’n bloedklont kan ontwikkel in die aar wat bloed na die lewer vervoer.

Elah het ’n groot sny oor haar maag nadat sy vir die beplande operasie oopgesny is. Van Jaarsveld het op Instagram gesê sy is onseker hoe die pad vorentoe lyk, maar sy vertrou op God se goedheid en genesing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-1.1%
Rand - Pond
20.76
-0.5%
Rand - Euro
17.28
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.55
-1.4%
Silwer
22.65
-3.7%
Palladium
2,374.00
+1.7%
Platinum
1,022.00
-1.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos