Koningin beïndruk met jong aktiviste

akkreditasie
Koningin Elizabeth op Kersdag buite die St. Maria Magdalena-kerkie op die koninklike landgoed Sandringham waar sy en ander koninklikes die Kersdiens bygewoon het.  Foto: WireImage
Koningin Elizabeth op Kersdag buite die St. Maria Magdalena-kerkie op die koninklike landgoed Sandringham waar sy en ander koninklikes die Kersdiens bygewoon het. Foto: WireImage

Die verwoesting van die omgewing is een van die onderwerpe waaraan koningin Elizabeth in haar jaarlikse Kerstoespraak geraak het.

Sy is beïndruk deur jong mense se dinamiese stryd teen die vernietiging van die omgewing, het die koningin in haar Kerstoespraak, wat sy self skryf, gesê.

“Die uitdagings wat baie mense vandag in die gesig staar mag anders wees as dié wat my geslag in die gesig gestaar het,” het die 93-jarige monarg, wat ’n tiener tydens die Tweede Wêreldoorlog was, gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.65
-0.0%
Rand - Pond
19.58
+0.3%
Rand - Euro
16.70
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,857.40
-0.5%
Silwer
21.88
-1.1%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
947.00
-1.0%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,811
-0.6%
Alle aandele
67,324
-0.5%
Hulpbronne 10
73,614
-1.0%
Industriële 25
72,022
+0.4%
Finansiële 15
15,600
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos