Koningin glo moeg vir Harry, Meghan se ‘aanvalle’

akkreditasie
Prins Harry se memoires verskyn aanstaande jaar wanneer koningin Elizabeth haar 70ste jaar op die Britse troon vier.  Foto: Getty Images
Prins Harry se memoires verskyn aanstaande jaar wanneer koningin Elizabeth haar 70ste jaar op die Britse troon vier. Foto: Getty Images

’n Ergelike koningin Elizabeth het glo genoeg gehad van prins Harry en sy vrou, Meghan, se aanhoudende aanvalle op die Britse koningshuis, het The Sun eksklusief berig.

Sedert Harry en Meghan nesgeskop het in Amerika, het die koningshuis behoortlik deurgeloop in onder meer Harry en Meghan se opspraakwekkende onderhoud met Oprah Winfrey, podsendings wat Harry toegestaan het en staaltjies wat vriende na aan die twee aan die media lek.

“Die gevoel is, en dit kom reg van bo af, dat genoeg genoeg is. Daar is ’n beperking op hoeveel (aanvalle en kritiek) hulle sal verduur en die koningin en die koninklike familie kan net so ver gedruk word. Hulle het begin om regsadvies in te win.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos