Of die een nou 'n blou-oog en die ander 'n bloedneus kry, dié twee vroue glo hulle moet in die bokskryt wees.
Die aktrise en aanbieder Angelique Gerber en die sangeres Tasché Burger gaan mekaar op 30 Julie in SuperSport Park in Centurion in die kryt uitdaag.